Hierdie resep is baie maklik, al wat jy nodig het is 4 bestandele en dit is baie maklik en vinnig om te maak! - This recipe is very easy, all you need is 4 ingredients and it is very easy and quick to make!
Wat jy nodig het:
- 500g Bruismeel
- 5ml Sout
- 250ml Gerasperde Cheddar Kaas
- 1 Kas Bier. Jy kort net een bier vir die resep.
- 500g Self-raising Flour
- 5ml Salt
- 250ml Grated Cheddar cheese
- 1 Case of Beer. You will only require 1 for the recipe.
- Preheat the oven to 180'C and grease 2 14x7cm bread pans.
- Meng die meel, sout en gerasperde kaas saam in n groot meng bak.
- Gooi die hele bier by en meng dit goed, As die deeg te styf lyk, maak 'n tweede bier oop en gooi n bietjie by, dan drink jy die res van die bier.
- Add the beer and mix it well, if the dough seems too stiff, open a second beer and threw some in, then drink the rest of the beer.
-Deel die mengsel in 2 en sit dit in die gesmeerde panne.
- Divide the mixture into two and put it in the greased pans.
- Bak vir sovat 30-40minute.
- Bake for 30-40minutes.
- Haal die brode uit die oond en laat staan om af te koel vir sowat 10minute.
- Remove the loaves from the oven and leave to cool for 10 minutes.
- Gooi die brode uit die panne. Sny en Geniet.
- Remove the loaves from the pans. Cut and enjoy.
No comments:
Post a Comment