Wednesday 7 December 2011

Kamers Vol Geskenke, Irene 2011

*Rooms Full of Gifts, and that is exactly what it was.

Vanaf 29 November tot 3 Desember 2011 het die Kamers Vol Geskenke span al die opwinding van die plaaslike skou na die Open Window School of Visual Communication in Irene gebring, waar hulle die beste van die beste handgemaakte ware vertoon het. Daar was alles te siene van juwele, keramiek, sagte meubilering, eetgerei, dekor-bykomstighede, ontwerper tuin goed en klere, Kamers Vol Geskenke fokus nie in die perfek gemaak of die massa geproduseer nie - dit gaan oor hoƫ kwaliteit handwerk met die klem op effens onvolmaakte, tydlose en oorspronklik ontwerp.

Hier is n paar fotos wat Frikkie Awesome gaan neem het om die uniekheid en atmosfeer van Kamers Vol geskenke vas te vang.






Photographs by Frikkie Awesome Team Member:  Jemma Blom 

As jy die jaar se Kamer Vol Geskenke gemis het sluit aan by hulle facebook blad: http://www.facebook.com/Kamersvol  om op hoogte te bly oor die nuutste gebeure. Besoek ook hulle webblad vir meer informasie: www.kamersvol.com 

3 comments:

  1. Wow Frikkie Awesome! Your photos are beautiful! You captured it so well!

    ReplyDelete
  2. Stunning photo's!! Thanks for the peep through your lense!

    ReplyDelete
  3. This comment has been removed by the author.

    ReplyDelete