Wednesday, 5 October 2011

Frikkie Cool Creatives - Weekly Edition


Maaike Bakker

Liewe vriende ,kyk dit uit ! Tuis gekweekde  jong talent uit Snorstad .Met haar  volksvreemde illustrasies en sketse het Maaike Bakker ons aandag tenvolle getrek vir die laaste twee weke .
Ons het die voorreg gehad om Maaike te ontmoet ,met haar te gesels oor haar werk en waar sy aan die konsepte kom.
Maaike is van Duitse afkoms en het haar skool jare in die Duitse skool in Pretoria deur gebring. Na skool het sy haar Fine Arts graad en honeurs deur Unisa gedoen .Huidiglik is sy besig met haar meesters by die Universiteit van Johannesburg.

Check uit die illustrasies hieronder van hierdie Frikkie Awesome Snorstad local, en haar siening oor kuns.

 “We should never try to wholly define art. To me it represents a game of 'what ifs'.”
 “I keep inventing things and making things because it is what I do”
 
“It has the power to turn the mundane into something worth exploring and has the ability to transform boredom into something intriguing. Therefore I suppose it's like playing detective and using the uncovered clues to create a new mystery or something along those lines.”

 “Honestly, I'm not particularly good at anything else and just don't really know what else to do with myself...”

 Check out Maaike's Exhibition:  //Breinmasjien Tommorow night, 19:00 at +27 Cafe in PreSNORia.

To see more of Maaike's awesome illustration go to her blog: http://studiobreinmasjien.blogspot.com/

 

No comments:

Post a Comment